| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Namibië verloor teen Griffons |
|
|
|
| Sondag, 28 Februarie 2010 | |
|
Namibië het sy eerste Vodacombeker wedstryd in Windhoek teen die Noord Vrystaat se Griffons met 42-26 verloor.
Die rustyd telling was 25-17 in die guns van die besoekers. Die Namibiese span was volgens afrigter Johan Diergaart onvolledig aangesien van die spelers op die oomblik in die buiteland rugby speel. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











