Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 19 gaste en 3 gebruikers op die webwerf
  • smartyfairy
  • js001
  • Chips

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Indië oorheers in Kolkata PDF Druk E-pos
Maandag, 15 Februarie 2010
Indië sal op die derde dag van die eerste toets teen Suid-Afrika in Kolkata sy tweede beurt hervat op 342 vir vyf nadat aanvangskolwer, Virender Sehwag, met 165 lopies en Sachin Tendulkar met 106 vandag se spel oorheers het.

Albei is kort voor die einde van die dag se spel uitgehaal. Suid-Afrika se boulers het les opgesê en Indië het teen vier-komma-vyf lopies per boulbeurt gekolf. Dale Steyn het die beste gevaar met 66 vir een in 17 boulbeurte.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET