| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Hougaard onttrek |
|
|
|
| Vrydag, 12 Februarie 2010 | |
|
Die Bulls se veelsydige agterspeler, Francois Hougaard, het hom weens 'n besering onttrek aan vanaand se Super 14-wedstryd teen die Cheetahs in Bloemfontein. Die veteraan-vleuel, John Mametsa, is in sy plek gekies. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|
















