Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
MDC mik na nuwe verkiesing PDF Druk E-pos
Dinsdag, 09 Februarie 2010
Die voorsitter van Zimbabwe se Beweging vir Demokratiese Verandering in Suid-Afrika, Austin Moyo, sê 'n nuwe verkiesing is die enigste manier om 'n blywende oplossing in Zimbabwe te kry.

Hy het op 'n media-inligtingskonferensie in Johannesburg gesê die MDC glo ernstig dat die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap nou sy aandag moet verskuif en begin om 'n nuwe verkiesing te organiseer. Dit kom terwyl Suid-Afrikaanse bemiddelaars na Harare teruggekeer het in 'n poging om die probleme wat Zimbabwe se eenheidsregering strem, uit te stryk.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET