Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 24 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Ludik, Alberts môre verhoor PDF Druk E-pos
Dinsdag, 09 Februarie 2010
Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie het bevestig dat 'n verhoor oor 'n klagte teen die KwaZulu-Natal Rugby-unie en twee spelers, Louis Ludik en Willem Alberts, môre sal plaasvind.

Die klagte is aanhangig gemaak deur die Goue Leeus Rugby-unie wat beweer dat die Sharks nie die vereiste klaringsertifikate verkry het voordat hulle die twee spelers gekontrakteer het nie. Die unie beweer ook dat Ludik en Alberts nog onder kontrak by hom is. Die voormalige voorsitter van SARU se tugkomitee, Koos Basson, is as regsbeampte aangestel en sal die klagte môreoggend by SARU se kantore op Nuweland aanhoor.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET