Meningsopname

Druk die finansies jou?
 
Kan 'n Suid Afrikaanse rugbyspan die Super 14 vanjaar wen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Zimbabwe kan nie verhogings bekostig PDF Druk E-pos
Dinsdag, 09 Februarie 2010
Zimbabwe se minister van die staatsdiens, Eliphas Mukonoweshuro, sê sy regering het nie geld om die salarisverhogings te betaal wat deur tien-duisende stakende staatsdienswerkers geëis word nie.

Hy sê daar is geen onwilligheid aan die kant van die regering nie en elkeen weet dat die salarisse van die werkers nie genoeg is vir hulle daaglikse basiese uitgawes nie. Amptenare eis dat die salarisse van die laags-betaalde werkers van 120 Amerikaanse dollar per maand tot 630 dollar verhoog word. Die regering het vroeër aangebied om die salarisse in Februarie tot 122 dollar te verhoog en in April tot 134 dollar.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET