Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 15 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Afrikaans weer in die spervuur PDF Druk E-pos
Maandag, 08 Februarie 2010

Die Vryheidsfront Plus sê daar is talle bewyse dat die ANC-regering geensins die beskerming van Afrikaans as ‘n amptelike taal eerbiedig nie.

Woordvoerder Anton Alberts sê in ‘n verklaring die regering doen aktief mee in die vernietiging van die taal.Hy sê die ANC-regering se roekelose houding en onwilligheid om Afrikaans te beskerm, kom neer op kulturele uitwissing.Alberts sê die Engelse koloniale erfenis word aktief deur die ANC beskerm terwyl die Afrikaanse erfenis meedoënloos vervolg en uit die kollektiewe geheue gewis word. Die geld wat so op onnodige naamsveranderings vermors word, kan eerder aangewend word om ‘n meertalige staatsdiens te skep, sê Alberts.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET