Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Druk die finansies jou?
 
Kan 'n Suid Afrikaanse rugbyspan die Super 14 vanjaar wen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 18 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Cope wil mosie van wantroue in Zuma voorstel PDF Druk E-pos
Maandag, 08 Februarie 2010

Die adjunk-president van die Congress of the People (Cope), Mbhazima Shilowa, sê sy party gaan ‘n mosie van wantroue in president Jacob Zuma voorstel wanneer die Parlement dié week sy werksaamhede hervat.

Hy het op ‘n media-inligtingsvergadering gesê dit gaan nie daaroor om die president van die land te verneder nie.Dit gaan oor die gevolge van Zuma se gedrag op die land.Shilowa sê die fokus van die hele land is op Zuma weens sy onoordeelkundige optrede, terwyl die aandag eerder toegespits moes gewees het op kwessies soos werkloosheid, armoede en MIV/Vigs waarmee die gewone Suid-Afrikaners in die gesig gestaar word.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET