Meningsopname

Druk die finansies jou?
 
Kan 'n Suid Afrikaanse rugbyspan die Super 14 vanjaar wen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Vreemdelinge haat steek weer kopuit PDF Druk E-pos
Maandag, 08 Februarie 2010

Die polisie in Balfour, Mpumalanga, het 16 betogers in hegtenis geneem vir openbare geweld in die Siyathemba-woongebied buite die dorp.

Dit volg nadat winkels wat aan buitelanders behoort geplunder en aan die brand gesteek is.Volgens ‘n polisiewoordvoerder, Sam Tshabalala, is byna al die voorraad van die sowat 25 winkels gesteel. Drie van die winkels is aan die brand gesteek.In Julie verlede jaar het inwoners buitebande aan die brand gesteek en
strate versper en sowat 30 buitelanders moes weens veiligheidsredes by die Balfour-polisiestasie gaan skuiling soek.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET