| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
Gewildste Artikels
| Vlugopnemer uitgeduik |
|
|
|
| Maandag, 08 Februarie 2010 | |
|
Duikers van die Libanese weermag het een van die twee vlugopnemers uitgeduik van die Ethiopiese passasiersvliegtuig wat op 25 Januarie in die Middellandse See geval het.
Volgens 'n militêre woordvoerder is dit na die vlootbasis in Beiroet geneem waar dit aan 'n ondersoekspan oorhandig sal word. Die minister van vervoer, Ghazi Aridi, sê die opnemer is onder die stertkant van die |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











