| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: SERGIO MENDES : Never Gonna Leave Your Side |
| Spanning neem toe in Zimbabwe |
|
|
|
| Saterdag, 29 Maart 2008 | |
|
Die stembusse het sopas gesluit in die 2008 verkiesing in Zimbabwe. Die volgende 24 uur is volgens ons spesiale span in Harare van kardinale belang. Dit het ook intussen bekendgeword dat die MDC teen een uur more-oggend hulle uitslae self gaan bekendmaak. Die berigte is besig om die spanning in Zimbabwe te laat oplaai, en die veiligheidsmagte het gewaarsku dat enige geweld met die volle mag van die weermag en polisie teen gestaan sal word. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|
















