Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gas op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Die stembusse sluit amper in die 2008 verkiesings in Zimbabwe PDF Druk E-pos
Saterdag, 29 Maart 2008

Met die stembusse wat byna sluit in die 2008 verkiesings in Zimbabwe wil dit voorkom of dit oor die algemeen redelik geweldvry was.

Die tel van stemme sal vanaand reeds begin en die eerste uitslae word reeds vroegoggend verwag. Die finale uitslag sal egter volgens n woordvoerder van die verkiesingskommssie oor n paar dae bekend wees.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET