Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 14 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • Yolandi

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Duitsland nou katvoet vir 2010 PDF Druk E-pos
Maandag, 11 Januarie 2010

Duitsland sê hy gaan die veiligheidsmaatreëls van sy Wêreldbekerspan in Suid-Afrika heroorweeg ná Vrydag se aanval op Togo se Afrikabekerspan in Angola.

Die president van die Duitse sokkerliga, Reinhard Rauball, sê daar kan nie bloot gesê word Suid-Afrika is anders as Angola nie.Die president van Duitsland se sokkerfederasie, Theo Zwanziger, sê hoewel die veiligheidsreëlings in Suid-Afrika verskil van dié in Angola, moet daar weer na die span se veiligheid tydens die toernooi gekyk word.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET