Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 101 gaste en 1 gebruiker op die webwerf
  • gxpjinkf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Verskeie opposisie aktiviste in Iran doodgeskiet. PDF Druk E-pos
Maandag, 28 Desember 2009
Opposisiebronne in Iran sê minstens vier opposisie aktiviste is gister in Teheran tydens anti-regeringsbetogings deur die polisie doodgeskiet terwyl 300 ander gearresteer is. Een van die persone wat in Teheran doodgeskiet is was die neef van die voormalige presidensiele kandidaat Mir Hoessein Mousavi.Vier betogers is glo ook in die stad Tabriz  doodgeskiet.Die betogers betwis die uitslag van die presidensiele verkiesing in Junie en beweer dat die uitslae bekook is.
 
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET