Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 85 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Afriforum dien klag van rassedisskriminasie namens twee studente by die Menseregtekommissie in. PDF Druk E-pos
Maandag, 28 Desember 2009
Die burgerregte inisiatief AfriForum het  ʼn klag van rassediskriminasie namens twee studente, Etienne en Stiaan Terblanche, by die Menseregtekommissie teen die Tafelberg Nasionale Park ingedien nadat dié twee studente verblyf by die People’s Trail Hut geweier is omdat hulle wit is. Die studente, wat tydens ʼn staptog op Tafelberg op die People’s Trail Hut afgekom het, het die telefoonnommer wat op die hut se deur staan, geskakel om te verneem of hulle die hut vir ʼn nag kon bespreek. Hulle is toe telefonies meegedeel dat die hut slegs deur swartmense gebruik mag word en nie vir witmense is nie.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET