Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 74 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Akteur het meeste van Kersdag in die tronk spandeer PDF Druk E-pos
Saterdag, 26 Desember 2009
Die bekende Hollywood akteur Charlie Sheen het meeste van sy Kersdag in 'n tronksel deurgebring. Die 44-jarige akteur is gister deur polisie in Aspen, Colorado, in hegtenis geneem ná beamptes op 'n noodoproep by 'n huis in die welgestelde ski-dorp gereageer het.Sheen, wat later op borgtog van agtduisend-500 dollar vrygelaat is, word onder meer van aanranding aangekla.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET