Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 70 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Britse ouers gebruik kinders se spaargeld PDF Druk E-pos
Saterdag, 26 Desember 2009
’n Opname onder ouers in Brittanje het getoon dat 22  persent hul kinders se spaargeld begin gebruik het om die resessie te oorleef. Die ouers het gesê hulle moes hul kinders se spaargeld gebruik om rekeninge te betaal en onverwagte uitgawes, soos motorherstelwerk, te dek.Ag uit tien van die ouers het gesê hulle beoog om die kinders se spaargeld terug te gee sodra hulle kan.Brittanje is een van die lande wat die ergste deur  die wêreldwye ekonomiese krisis vanjaar getref is.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET