Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 54 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Twee Egiptiese dokters is deur die koning van Saoedi-Arabie begenadig PDF Druk E-pos
Saterdag, 26 Desember 2009
Twee Egiptiese dokters wat swaar tronkstrawwe en lyfstraf  opgele is omdat hulle onwettig medisyne verkoop het, is deur die koning van Saoedi-Arabië begenadig. Een van die dokters is daarvan beskuldig dat hy ‘n Saoedi-Arabiese prinses aan pille verslaaf laat raak het en is tot 15 jaar tronkstraf en eenduisend-500 houe gevonnis.
Die tweede dokter is tot 20 jaar tronkstraf en ‘n onbekende aantal houe gevonnis omdat hy medisyne verkoop en onwettige verhoudings met sy vroulike pasiënte aangeknoop het.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET