Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gas en 1 gebruiker op die webwerf
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Seedrama in Hong Kong. 18 matrose onderwater vasgekeer PDF Druk E-pos
Maandag, 24 Maart 2008

In nog ‘n seedrama is 18 matrose van die Oekraïne onderwater vasgekeer nadat hulle sleepboot in Hong Kongse waters omgeslaan het ná ‘n botsing met ‘n Sjinese vragskip Saterdagaand.

Die Hong Kongse regering sê in ‘n verklaring duikers het nege pogings aangewend om die vasgekeerdes te red, maar is deur sterk seestrome en swak sigbaarheid gekniehalter.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET