Meningsopname

Druk die finansies jou?
 
Kan 'n Suid Afrikaanse rugbyspan die Super 14 vanjaar wen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Motoriste kan rybewyse kwyt wees PDF Druk E-pos
Vrydag, 03 Julie 2009
Daar gaan binnekort met die implementering van 'n puntestelsel vir verkeersoortredings landwyd begin word.

Die minister van vervoer, S'bu Ndebele het dié aankondiging in die Nasionale Vergadering gemaak. Die beplande implementering volg op loodsprojekte wat in Pretoria en Johannesburg uitgevoer is om die stelsel te toets. Volgens die stelsel sal motoriste hulle rybewyse kwyt wees indien hulle 'n sekere aantal punte vir verkeersoortredings oorskry.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET