Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Druk die finansies jou?
 
Kan 'n Suid Afrikaanse rugbyspan die Super 14 vanjaar wen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 6 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Malema kry steun vir sy standpunt oor myne PDF Druk E-pos
Vrydag, 03 Julie 2009
Die vakverbond Cosatu het ‘n oproep deur die ANC Jeugliga leier Julius Malema vir die nasionalisering van myne gesteun.

Cosatu woordvoerder Patrick Craven sê die Jeugliga het ‘n geldige punt beet veral in die lig van  die wêreldwye ekonomiese krisis  en die massiewe werksverliese  in die mynbou-sektor in Suid-Afrika.Die ANC sekretaris-generaal Gwede Mantashe het in reaksie op Malema se oproep gesê die nasionalisering van myne is nie ANC beleid nie. 

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET