| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
Gewildste Artikels
| Michael Jackson se gedenkdiens word Dinsdag gehou |
|
|
|
| Vrydag, 03 Julie 2009 | |
|
Michael Jackson se familie het aangekondig dat ‘n gedenkdiens aanstaande Dinsdag vir die Amerikaanse poplegende in Los Angeles gehou gaan word.
Ongeveer elfduisend gratis kaartjies vir die geleentheid sal aan die popster se ondersteuners gegee word om dit by te woon.Daar word vermoed dat Propofol, ’n sterk narkotiese middel, tot die dood van Jackson gelei het.
|
| < Vorige | Volgende > |
|---|











