Meningsopname

Druk die finansies jou?
 
Kan 'n Suid Afrikaanse rugbyspan die Super 14 vanjaar wen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Afgedankte staatsdokters in KwaZulu- Natal weer aangestel PDF Druk E-pos
Vrydag, 03 Julie 2009
Die KwaZulu-Natalse departement van gesondheid het bekend gemaak dat die afdankingsbriewe wat vandeesweek aan 296 stakende dokters oorhandig is, teruggetrek gaan word.

Die departement het besluit om die dokters se afdanking terug te trek ná 'n vergadering gister in Durban tussen Cosatu, die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging en  regeringsverteenwoordigers.Die dokters het vanoggend hul werk tydelik hervat na ‘n verskering deur die departement dat die dokters weer indiens geneem sal word.Uit Gauteng word intussen word berig dat weermagdokters steeds omsien na  pasiënte by die Tembisa hospitaal aan die Oos-Rand waar junior dokters nog staak.Personeel by die Natalspruit hospitaal neem ook aan die staking deel.Dokters by die Chris Hani Baragwanath hospitaal in Soweto het hul staking
uitgestel maar verrig net noodsaaklike werk.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET