Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Elf H-een N-een gevalle in Suid Afrika PDF Druk E-pos
Vrydag, 03 Julie 2009

Die Instituut vir Oordraagbare Siektes sê die getal bevestigde gevalle van H1N1 griep in Suid-Afrika het tot elf gestyg.

Die jongste persoon wat met die varkgriep virus besmet is, is ‘n vrou wat onlangs uit Europa na Gauteng teruggekeer het.Die departement van gesondheid se woordvoerder, Fidel Hadebe, sê die vrou het reeds volkome herstel en is terug by die werk.Niemand is sover bekend nog aan die griepvirus in Suid-Afrika dood nie.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET