Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
President Hifikepunye Phohamba het hulde gebring aan oud president Sam Nujoma PDF Druk E-pos
Vrydag, 21 Maart 2008

President Hifikepunye Phohamba het hulde gebring aan oud president Sam Nujoma vir sy visie en vasberadendheid met nasie-bou en infrastruktuur ontwikkeling. Die president het by die vierings van die land se 18 de jaar van onafhnalikheid by die nuwe staatskompelks in die hoofstad gepraat.

Hy het Nujoma ook bedank vir sy insette om die nuwe staatskompelks n werklikheid te maak. Verteenwoordigers van die land se politieke partye, diplomatieke korps en die president van die Noord Koreaanse presiduim Kim Yong Nam was teenwoordig met die vierings.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET