| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: COLD PLAY : Viva La Vida |
| Die president van die Demokratiese Volks Republiek van Korea kom vandag in Windhoek aan |
|
|
|
| Donderdag, 20 Maart 2008 | |
| Die president van die Demokratiese Volks Republiek van Korea, Kim Yong Nam kom vandag in Windhoek aan. Hy word deur 'n afvaardiging van 23 lede waaronder ministers vergesel. Nam sal die onafhanklikheidvierings van Namibië oor die naweek bywoon en die amptelike ingebruik neem van die administratiewe gedeelte van die nuwe staatskompleks in Auas Blick in die hoofstad. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











