Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Hillary Clinton nuwe Amerikaanse minister van buitelandse sake PDF Druk E-pos
Dinsdag, 02 Desember 2008
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Condoleezza Rice, sê Hillary Clinton wat as haar opvolger benoem is, sal geweldige energie, intellek en bekwaamheid aan die posisie toevoeg.

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Condoleezza Rice, sê Hillary Clinton wat as haar opvolger benoem is, sal geweldige energie, intellek en bekwaamheid aan die posisie toevoeg. Die aangewese Amerikaanse president, Barrack Obama, het op ‘n nuuskonferensie bevestig dat Clinton sy Demokratiese teenstander vir die Withuis sy keuse vir minister van buitelandse sake is. Hy het ook aangekondig dat Robert Gates as minister van verdediging sal aanbly, terwyl Susan Rice die Amerikaanse ambassadeur by die Verenigde Nasies sal wees. Sy was Obama se senior raadgewer oor buitelandse beleid tydens sy verkiesings-veldtog.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET