Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Rugbynuus: Springbokke in Barbarians-span PDF Druk E-pos
Dinsdag, 02 Desember 2008
Agt Springbokke is in die beginspan van die sterbelaaide Barbarians wat môre in Londen teen Australië speel.

Agt Springbokke is in die beginspan van die sterbelaaide Barbarians wat môre in Londen teen Australië speel. Die span sal deur die Springbokkaptein, John Smit, aangevoer word. Die Springbokke is Smit, Percy Montgomery, Jean de Villiers, Bryan Habana, Francois Steyn, Fourie du Preez, Bakkies Botha en Schalk Burger. Die Westelike Provinsie se losvoorspeler, Nick Koster, is op die plaasvervangerbank. Die kaptein van die All Blacks, Richie McCaw, sal ook die eerste keer vir die Barbarians uitdraf.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET