Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Nuwe paneel vir lugveiligheid in Suid Afrika PDF Druk E-pos
Vrydag, 21 November 2008
Nuwe raadgewende paneel oor lugveiligheid is deur die Burgerlike lugvaartowerheid gestig om die hoofoorsaak van vliegongelukke te ondersoek.

Dit volg op die skerp toename in ligte vliegtuig-ongelukke die afgelope paar maande.Die nuwe paneel bestaan uit senior lede van die Burgerlike lugvaart-owerheid asook kenners in die vliegbedryf.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET