Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
ANC vandag byeen oor moontlike verkiesingsdatum PDF Druk E-pos
Vrydag, 21 November 2008
Die ANC se top besluitnemingsliggaam, die nasionale uitvoerende komitee, wat vandag in Midrand  vir ‘n driedaagse vergadering byeenkom, sal na verwagting ‘n moontlike verkiesingsdatum bespreek.

Die komitee sal waarskynlik op 25 Maart as datum vir aanstaande jaar se algemene verkiesing besluit.Die finale besluit oor die verkiesingsdatum berus egter by president Kgalema Motlanthe wat die Onafhanklike Verkiesngskommissie sal raadpleeg.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET