Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Madonna se huwelik vandag finaal ontbind PDF Druk E-pos
Vrydag, 21 November 2008
Die huwelik van die popster Madonna en haar rolprent regisseur man Guy Ritchie gaan vandag  in die hoërhof in L   onden  ontbind word.

Volgens koerantberigte het die egpaar ‘n ooreenkoms oor finansies en toesig oor hul drie kinders bereik.Die twee is in Desember 2000 in Skotland getroud.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET