| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: WET WET WET : Love Is All Around |
| Veiligheidsraad van VN stem in |
|
|
|
| Vrydag, 21 November 2008 | |
|
Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het ingestem om drieduisend bykomende VN vredesmagsoldate na die Demokratiese Republiek van die Kongo te stuur na hernieude gevegte tussen rebelle en regeringsmagte in die ooste van die land. Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het ingestem om drieduisend bykomende VN vredesmagsoldate na die Demokratiese Republiek van die Kongo te stuur na hernieude gevegte tussen rebelle en regeringsmagte in die ooste van die land. Die versterkings sal die totale getal VN soldate in die DRK op ongeveer 20-duisend te staan bring. Diplomate by die VN sê hulle weet nie waar die drieduisend soldate vandaan gaan kom nie of wanneer hulle gestuur sal word nie.
|
| < Vorige | Volgende > |
|---|











