Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Krieketnuus: Suid Afrika teen Bangladesj PDF Druk E-pos
Vrydag, 21 November 2008
Bangladesj het met uitskeityd gister 20 lopies vir een in hul opvolgbeurt in die eerste kriekettoets teen Suid-Afrika in Bloemfontein gehad.

Bangladesj het met uitskeityd gister 20 lopies vir een in hul opvolgbeurt in die eerste kriekettoets teen Suid-Afrika in Bloemfontein gehad. Die besoekers is  in hul eerste beurt vir 153 lopies uitgeboul en het tans ‘n agterstand van 268 lopies. Suid-Afrika het vroeër sy eerste beurt op 441 vir nege gesluit.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET