Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Europese Unie begin operasie teen seerowers PDF Druk E-pos
Donderdag, 20 November 2008
Die Europese Unie se operasie teen seerowery aan die kus van Somalië sal op 8 Desember begin.

Die Europese Unie se operasie teen seerowery aan die kus van Somalië sal op 8 Desember begin. Die Franse minister van verdediging, Herve Morin, sê vyf of ses oorlogskepe sal aanvanklik begin om die Golf van Aden te patrolleer. Hy sê verskeie lande, insluitend Frankryk, Duitsland, Griekeland, Nederland, Spanje, Portugal en Swede, asook Noorweë wat nie aan die EU behoort nie, sal aan die operasie deelneem. Die oorlogskepe sal handelskepe en vaartuie van die Wêreld-voedselprogram begelei, terwyl verkenningsvlugte ook met vloot-patrollievliegtuie uitgevoer sal word.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET