Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Mynreus Anglo American besluit om werkers af te dank PDF Druk E-pos
Woensdag, 19 November 2008
Die mynreus, Anglo American het nog nie besluit of hy by ander mynmaatskappye sal aansluit om duisende werkers af te dank weens wêreldwye druk op die ekonomie nie. Die mynreus, Anglo American het nog nie besluit of hy by ander mynmaatskappye sal aansluit om duisende werkers af te dank weens wêreldwye druk op die ekonomie nie. Maatskappye soos Lonmin het aangekondig dat hulle weens die huidige ekonomiese toestande talle projekte moet sluit. Dit het tot gevolg dat duisende werkers hul werke sal verloor. Intussen het die vakbond Solidariteit gesê Lonmin het vakbonde in kennis gestel dat ongeveer eenduisend-seshonderd werkers afgedank sal word.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET