Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Wêreldvoedselprogram het nuwe voedselhulpverleningsooreenkoms met Zimbabwe onderteken PDF Druk E-pos
Woensdag, 19 November 2008
Die Wêreldvoedselprogram het 'n nuwe voedselhulpverleningsooreenkoms met Zimbabwe onderteken wat tot April 2010 sal geld. Die Wêreldvoedselprogram het 'n nuwe voedselhulpverleningsooreenkoms met Zimbabwe onderteken wat tot April 2010 sal geld. Volgens die ooreenkoms sal die 350-duisend ton graan aan miljoene honger Zimbabwiërs verskaf word. Volgens beramings sal nagenoeg die helfte van Zimbabwe se bevolking teen Januarie aanstaande jaar voedselhulp moet kry.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET