|
Krieketnuus: Bangladesj wen loot teen Suid Afrika |
|
|
|
|
Woensdag, 19 November 2008 |
|
Bangladesj het die loot gewen en besluit om eerste veldwerk te doen in die eerste toets teen Suid-Afrika in Bloemfontein.
Bangladesj het die loot gewen en besluit om eerste veldwerk te doen in die eerste toets teen Suid-Afrika in Bloemfontein. Die tuisspan het ‘n ruk gelede vier lopies sonder verlies op die telbord gehad. Makhaya Ntini sal sy eerste wedstryd van die seisoen nadat hy nie vir die kitsreekse teen Kenia en Bangladesj oorweeg is nie. Die Suid-Afrikaanse kaptein, Graeme Smith sê hulle het lanklaas 'n toets gespeel en die kragmeting teen Bangladesj sal goeie voorbereiding vir die toer later vanjaar na Australië wees. |