Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Rugbynuus: Luke wil weer vir Bokke speel PDF Druk E-pos
Woensdag, 19 November 2008
Die omstrede rugbyspeler  Luke Watson het aangekondig dat hy weer beskikbaar vir Suid-Afrika is ná ’n vergadering tussen die Suid-Afrikaanse Rugbyunie-SARU- en die departement van sport en ontspanning waarna aangekondig is die Springbok embleem saam met die Koning Protea op die nasionale span se truie sal verskyn.

Die omstrede rugbyspeler  Luke Watson het aangekondig dat hy weer beskikbaar vir Suid-Afrika is ná ’n vergadering tussen die Suid-Afrikaanse Rugbyunie-SARU- en die departement van sport en ontspanning waarna aangekondig is die Springbok embleem saam met die Koning Protea op die nasionale span se truie sal verskyn. Watson het gesê hy sal gelukkig wees om onder die nasionale embleem te speel. Saru het ook aangekondig dat hy nie sal poog om verdere tugstappe teen Watson te doen oor sy gewraakte uitlatings oor die Springbok-trui nie.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET