Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Springbok-embleem bly PDF Druk E-pos
Dinsdag, 18 November 2008
Goeie nuus vir tradisionele rugbygeesdriftiges is dat die Springbok die amptelike embleem van die nasionale rugbyspan gaan bly, al word dit na die regterkant van die trui verskuif om plek te maak vir die Koningsprotea. Die aankondiging is gemaak ná 'n vergadering in Kaapstad tussen die minister van sport, Makhenkesi Stofile en die president van SA Rugby, Oregan Hoskins. Stofile sê dit was nooit die regering se bedoeling om met die Springbok embleem weg te doen nie en dat al die sportliggame die Protea as nasionale sportembleem aanvaar het. Die minister het gesê SA Rugbysal 'n manier moet vind om die twee embleme saam te voeg.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET