Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Rugbyleiers praat oor Springbok-embleem PDF Druk E-pos
Dinsdag, 18 November 2008

Die president van SA Rugby, Oregan Hoskins sal vandag in Kaapstad samesprekings met die minister van sport, Makhenkesi Stofile, voer oor die omstrede Springbok-embleem.

SARU het vroeër besluit om die nasionale sportembleem, die Koningsprotea, op die Bokspan se rugbytruie by te voeg. Die voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Sport, Butana Komphela het vroeer aangevoer dat die Springbok embleem 'n verdelende faktor in die land is.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET