|
Rugbynuus: Jannie du Plessis by Bokspan |
|
|
|
|
Dinsdag, 18 November 2008 |
|
Die stut Jannie du Plessis het hom reeds in Londen by die Springbok-rugbyspan aangesluit maar dit sal eers vandag bekend wees of hy Saterdag op Twickenham teen Engeland sal speel.
Die stut Jannie du Plessis het hom reeds in Londen by die Springbok-rugbyspan aangesluit maar dit sal eers vandag bekend wees of hy Saterdag op Twickenham teen Engeland sal speel. Du Plessis is ontbied nadat sy jonger broer, Bismarck, en die stut Gurthrö Steenkamp tydens die wedstryd teen Skotland beseer is. |