Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Rugbynuus: Jannie du Plessis by Bokspan PDF Druk E-pos
Dinsdag, 18 November 2008
Die stut Jannie du Plessis het hom reeds in Londen by die Springbok-rugbyspan aangesluit maar dit sal eers vandag bekend wees of hy Saterdag op Twickenham teen Engeland sal speel.

Die stut Jannie du Plessis het hom reeds in Londen by die Springbok-rugbyspan aangesluit maar dit sal eers vandag bekend wees of hy Saterdag op Twickenham teen Engeland sal speel. Du Plessis is ontbied nadat sy jonger broer, Bismarck, en die stut Gurthrö Steenkamp  tydens die wedstryd teen Skotland beseer is.

 

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET