Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Mogan Tsvangirai waarsku PDF Druk E-pos
Maandag, 17 November 2008
Zimbabwe se opposisieleier, Morgan Tsvangirai, het gewaarsku dat president Robert Mugabe die magsdeling-ooreenkoms ongedaan sal maak indien hy ‘n eenheidsregering instel.

Zimbabwe se opposisieleier, Morgan Tsvangirai, het gewaarsku dat president Robert Mugabe die magsdeling-ooreenkoms ongedaan sal maak indien hy ‘n eenheidsregering instel. Hy het ook in Straatsburg in die noorde van Frankryk in ‘n onderhoud gesê daar kan nie toegelaat word dat onderhandelinge oor ‘n nuwe regering onbepaald voortduur nie. Tsvangirai het ook op ‘n nuuskonferensie gesê dit is noodsaaklik dat Zimbabwe die geleentheid gryp om ‘n nuwe regering te vorm.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET