Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Baie byeen om Pretoria se naam te behou PDF Druk E-pos
Sondag, 16 November 2008
Sowat 20-duisend mense het gister by die Voortrekkermonument saamgetrek om Pretoria se 153ste verjaarsdag te vier en hulle steun vir die behoud van dié stad se naam en straatname te toon.

Die skare het ʼn Afrikaanse musiekfees bygewoon wat deur AfriForum gereël  is. Die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, sê die feit dat so baie mense opgedaag het, wys dat mense baie sterk oor die stad se naam en straatname voel en dat hulle nie gediend is met pogings om name met ʼn besondere kultuurhistoriese
waarde te verander nie. Hy sê in ‘n verklaring die minister van Kuns en Kultuur, Pallo Jordan, en ander
besluitnemers moet daarvan kennis neem en toesien dat pogings om die stad se naam en straatname te verander, gestaak word.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET