Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Lesotho praat oor Zimbabwe PDF Druk E-pos
Saterdag, 15 November 2008
Lesotho se eerste minister, Pakalitha Mosisili, sê Suider-Afrikaanse leiers kan nie aan Zimbabwe voorskryf nie, maar die strydende leiers van die land moet hulle verskille in belang van die land oplos.

Hy het in Maseru gesê die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap is nie ‘n super regering nie, maar net ‘n vereniging van soewereine lande wat nie sy wil op Zimbabwe kan afdwing nie, omdat dit ‘n soewereine staat is.Mosisili het die Zimbabwiese leiers daarvan beskuldig dat hulle selfsugtig is.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET