Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Reuse kragstasie in Mosambiek PDF Druk E-pos
Vrydag, 14 November 2008
Die Mosambiekse en Suid-Afrikaanse kragvoorsieners, EDM en Eskom, gaan ‘n gesamentlike kragstasie van een-komma-drie miljard dollar dollar in Mosambiek oprig.

EDM sê die projek is op ‘n onlangse vergadering van die twee maatskappye bespreek om Suid-Afrika se kragvoorsiening ‘n hupstoot te gee voor 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi.Die kragstasie sal op Moamba, 60 kilometer noordwes van Maputo, gebou word en deur gas uit Mosambiek se gasvelde in Inhambane aangedryf word.Dit sal tussen 610 en 680 megawatt genereer.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET