Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Zimbabwiese opposisie besig met ‘n deurslaggewende vergadering PDF Druk E-pos
Vrydag, 14 November 2008
Die leierskap van die opposisie Beweging vir Demokratiese Verandering in Zimbabwe vergader vandag in Harare om te besluit of die party deel van ‘n eenheidsregering saam met president Robert Mugabe moet wees of nie.

Die leierskap van die opposisie Beweging vir Demokratiese Verandering in Zimbabwe vergader vandag in Harare om te besluit of die party deel van ‘n eenheidsregering saam met president Robert Mugabe moet wees of nie. MDC-woordvoerder Nelson Chamisa sê die vergadering sal waarskynlik die hele dag duur. Hy sê ‘n aankondiging sal gedoen word oor die party se standpunt oor die kabinet. Die vergadering is belê ná ‘n aanbeveling deur leiers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap dat die opposisie en Mugabe se Zanu-PF-party onmiddellik ‘n eenheidsregering saamstel en beheer oor die belangrike ministerie van binnelandse sake moet deel. Die MDC-leier, Morgan Tsvangirai, het die aanbeveling verwerp.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET