Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Rugbynuus: Ricky terug in Bokspan PDF Druk E-pos
Vrydag, 14 November 2008
Skrumskakel Ricky Januarie sal môre in die Springbokke se beginspan in die toets teen Skotland op Murrayfield opdraf nadat Fourie du Preez hom gister weens ‘n beenspierbesering aan die span moes onttrek.

Skrumskakel Ricky Januarie sal môre in die Springbokke se beginspan in die toets teen Skotland op Murrayfield opdraf nadat Fourie du Preez hom gister weens ‘n beenspierbesering aan die span moes onttrek. Die veelsydige voorspeler, Danie Rossouw, is in Januarie se plek op die  plaasvervangerbank gekies. Losskakel Ruan Pienaar sal skrumskakel speel indien Januarie dalk beseer word.

 

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET