Meningsopname

Is jy ten gunste van genadedood?
 
Is Nuwejaarsvoornemens haalbaar?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Geen gronde vir klagte teen Luke Watson PDF Druk E-pos
Dinsdag, 11 November 2008
'n Tugkomitee van die Suid-Afrikaanse Rugby-unie het volgens berigte bevind dat daar geen gronde vir ‘n klagte teen die WP-losvoorspeler, Luke Watson, is nie.

Watson is vanoggend op ‘n verhoor in Nuweland deur advokaat Jeremy Gauntlett verteenwoordig.‘n Durbanse prokureur het vroeër bevind dat Watson moontlik Saru se gedragskode oortree het met uitlatings wat hy by ‘n rugbyfees van die Universiteit van Kaapstad gemaak het.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET