| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: AMERICA : Ventura Highway |
| Geen gronde vir klagte teen Luke Watson |
|
|
|
| Dinsdag, 11 November 2008 | |
|
'n Tugkomitee van die Suid-Afrikaanse Rugby-unie het volgens berigte bevind dat daar geen gronde vir ‘n klagte teen die WP-losvoorspeler, Luke Watson, is nie.
Watson is vanoggend op ‘n verhoor in Nuweland deur advokaat Jeremy Gauntlett verteenwoordig.‘n Durbanse prokureur het vroeër bevind dat Watson moontlik Saru se gedragskode oortree het met uitlatings wat hy by ‘n rugbyfees van die Universiteit van Kaapstad gemaak het. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











